42 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is geskei met geen kinders. Ek sal myself beskryf as lojaal, hardwerkend, onafhanklik, analities, eerlik en...
42 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Pot soek deksel
Ek is geskei met geen kinders. Ek sal myself beskryf as lojaal, hardwerkend, onafhanklik, analities, eerlik en...
49 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Herdwerkend. Netjies, hou van lag. Gee om oor ander. Geniet die lewe en pelle. Love golf op sy tyd. Geniet om...
49 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Romantic
Herdwerkend. Netjies, hou van lag. Gee om oor ander. Geniet die lewe en pelle. Love golf op sy tyd. Geniet om...
37 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek hou van n vol lewe, of dit van rustige tv kyk naweke saam, tuin mooi maak, huis mooi maak, kosmaak, dinge in...
37 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ware liefde bestaan
Ek hou van n vol lewe, of dit van rustige tv kyk naweke saam, tuin mooi maak, huis mooi maak, kosmaak, dinge in...
48 - Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Eks n man wat hou om mense te entertain.Ek hou van braai en baie van goeie musiek. My kinders beteken die wereld...
48 - Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Soek net geselskap vir nou
Eks n man wat hou om mense te entertain.Ek hou van braai en baie van goeie musiek. My kinders beteken die wereld...
28 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is ’n spontane en lewenslustige mens wat hou van lag, lekker kos, goeie geselskap en avonture. Die eenvoudige...
28 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Die lewe is te kort vir vervelig!
Ek is ’n spontane en lewenslustige mens wat hou van lag, lekker kos, goeie geselskap en avonture. Die eenvoudige...
48 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is maklik en kompleks. Maak dit sin? Vir my doen dit. Drawer, student en baie meer. Praat met my en vind uit.
48 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Beter as gister
Ek is maklik en kompleks. Maak dit sin? Vir my doen dit. Drawer, student en baie meer. Praat met my en vind uit.
Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.
Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.
Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.
Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.